07
Mar

Makadamia Beskermingsprogram – RSG Landbou

‘n Nuwe navorsingsprogram, die Makadamia Beskermingsprogram (The Macadamia Protection Programme (MaPP)) is onlangs bekendgestel. Dr Gerda Fourie, leier van die program, en Barry Christie, bedryfsbestuurder vir makadamia by Subtrop, praat met RSG-luisteraars hieroor.

Comments ( 0 )

    Leave A Comment

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Skip to toolbar